Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 7:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “Wanneer Jehovah jou God jou uiteindelik in die land bring waarheen jy trek om dit in besit te neem,+ dan sal hy groot nasies voor jou uit verdryf,+ die Hetiete+ en die Girgasiete+ en die Amoriete+ en die Kanaäniete+ en die Perissiete+ en die Hewiete+ en die Jebusiete,+ sewe nasies, groter en magtiger as jy.+

  • Psalm 78:55
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 55 En ter wille van hulle het hy die nasies geleidelik verdryf,+

      En deur die meetsnoer het hy aan hulle ’n erfdeel toegemeet,+

      Sodat hy die stamme van Israel in hulle eie huise laat woon het.+

  • Psalm 105:44
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 44 En hy het die lande van die nasies geleidelik aan hulle gegee,+

      En hulle het die vrug van die harde werk van volksgroepe in besit bly neem,+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel