Eksodus 15:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 U sal hulle bring en hulle plant op die berg van u erfdeel,+’n Vaste plek wat u gereedgemaak het vir u om in te woon,+ o Jehovah,’n Heiligdom,+ o Jehovah, wat u hande opgerig het. Psalm 80:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+
17 U sal hulle bring en hulle plant op die berg van u erfdeel,+’n Vaste plek wat u gereedgemaak het vir u om in te woon,+ o Jehovah,’n Heiligdom,+ o Jehovah, wat u hande opgerig het.
8 U het ’n wingerdstok uit Egipte laat vertrek.+U het die nasies bly verdryf, sodat u hom kon plant.+