Deuteronomium 4:38 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 38 om nasies, groter en magtiger as jy, voor jou uit te verdryf, ten einde jou in te bring, om jou hulle land as ’n erfdeel te gee soos dit vandag is.+ Deuteronomium 8:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 en jy in jou hart sê: ‘My krag en die volle mag van my hand het hierdie rykdom vir my verwerf.’+
38 om nasies, groter en magtiger as jy, voor jou uit te verdryf, ten einde jou in te bring, om jou hulle land as ’n erfdeel te gee soos dit vandag is.+