Psalm 18:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 Jehovah beloon my volgens my regverdigheid;+Volgens die reinheid van my hande vergeld hy my.+ Psalm 35:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Oordeel my volgens u regverdigheid, o Jehovah my God,+En laat hulle nie oor my bly wees nie.+