Deuteronomium 6:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.
12 dan moet jy op jouself let dat jy Jehovah nie vergeet,+ wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het nie.