Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 27:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  5 Dit is vir my ondenkbaar dat ek julle regverdig sou verklaar!+

      Totdat ek sterf, sal ek my onkreukbaarheid+ nie prysgee nie!

  • Psalm 26:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wat my betref, ek sal in my onkreukbaarheid wandel.+

      Verlos my+ tog en betoon guns aan my.+

  • Psalm 41:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 Wat my betref, weens my onkreukbaarheid het u my ondersteun,+

      En u sal my tot onbepaalde tyd voor u aangesig stel.+

  • Psalm 78:72
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 72 En hy het as herder oor hulle begin toesig hou volgens die onkreukbaarheid van sy hart,+

      En met die vaardigheid van sy hande het hy hulle begin lei.+

  • Spreuke 19:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 ’n Arme wat in sy onkreukbaarheid wandel, is beter+ as die een wat verdorwe van lippe is en die een wat dwaas is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel