Psalm 89:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 En ek sal beslis sy saad tot in ewigheid bevestig+En sy troon soos die dae van die hemel.+ Psalm 89:36 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 36 Sy saad sal tot onbepaalde tyd wees,+En sy troon soos die son voor my.+