Psalm 62:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Op God berus my redding en my eer.+My sterk rots, my toevlug is in God.+ Spreuke 14:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 In die vrees van Jehovah lê sterk vertroue,+ en vir sy kinders sal daar ’n toevlug wees.+ Jesaja 25:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.
4 Want u het ’n vesting vir die geringe geword, ’n vesting vir die arme in sy benoudheid,+ ’n toevlug teen die reënstorm, ’n skaduwee+ teen die hitte, wanneer die geblaas van die tiranne soos ’n reënstorm teen ’n muur is.