Eksodus 14:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 En gedurende die oggendwaak het Jehovah vanuit die vuur- en wolkkolom+ op die kamp van die Egiptenaars begin afkyk, en hy het die kamp van die Egiptenaars in verwarring gebring.+ Psalm 30:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+ Psalm 143:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat my u liefderyke goedhartigheid in die oggend hoor,+Want in u het ek my vertroue gestel.+Maak aan my die weg bekend waarop ek moet wandel,+Want tot u het ek my siel opgehef.+
24 En gedurende die oggendwaak het Jehovah vanuit die vuur- en wolkkolom+ op die kamp van die Egiptenaars begin afkyk, en hy het die kamp van die Egiptenaars in verwarring gebring.+
5 Want om onder sy toorn te wees, is vir ’n oomblik,+Om onder sy welwillendheid te wees, is lewenslank.+In die aand kan gehuil sy intrek neem,+ maar in die oggend is daar vreugdegeroep.+
8 Laat my u liefderyke goedhartigheid in die oggend hoor,+Want in u het ek my vertroue gestel.+Maak aan my die weg bekend waarop ek moet wandel,+Want tot u het ek my siel opgehef.+