Jeremia 10:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Wie sou u nie vrees nie,+ o Koning van die nasies,+ want dit kom u toe; want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koningskappe is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+ Sagaria 14:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah sal koning oor die hele aarde word.+ In dié dag sal Jehovah een wees,+ en sy naam een.+
7 Wie sou u nie vrees nie,+ o Koning van die nasies,+ want dit kom u toe; want onder al die wyses van die nasies en onder al hulle koningskappe is daar hoegenaamd niemand soos u nie.+