7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
6 En hy sal die hart van vaders terugbring tot kinders, en die hart van kinders tot vaders; sodat ek nie kom en die aarde tref deur dit aan vernietiging oor te gee nie.”+