Romeine 4:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 en ’n vader van besnede nakomelinge, nie net vir dié wat aan die besnydenis vashou nie, maar ook vir dié wat ordelik wandel in die voetstappe van dié geloof wat ons vader+ Abraham in sy onbesnede staat gehad het. Galasiërs 3:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+
12 en ’n vader van besnede nakomelinge, nie net vir dié wat aan die besnydenis vashou nie, maar ook vir dié wat ordelik wandel in die voetstappe van dié geloof wat ons vader+ Abraham in sy onbesnede staat gehad het.
29 Wat meer is, as julle aan Christus behoort, is julle werklik Abraham se saad,+ erfgename met betrekking tot ’n belofte.+