1 Konings 22:48 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 48 Joʹsafat het Tarsisskepe+ gebou om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie, omdat die skepe by Eʹseon-Geʹber vergaan het.+ Jesaja 2:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 en oor al die skepe van Tarsis+ en oor al die begeerlike bote. Jeremia 18:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Soos met ’n oostewind sal ek hulle voor die vyand verstrooi.+ Die rug, en nie die aangesig nie,+ sal ek hulle op die dag van hulle ongeluk toon.” Esegiël 27:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 “‘“In groot waters het jou roeiers jou gebring.+ Die oostewind het jou in die hart van die oop see gebreek.+
48 Joʹsafat het Tarsisskepe+ gebou om na Ofir te gaan vir goud; maar hulle het nie gegaan nie, omdat die skepe by Eʹseon-Geʹber vergaan het.+
17 Soos met ’n oostewind sal ek hulle voor die vyand verstrooi.+ Die rug, en nie die aangesig nie,+ sal ek hulle op die dag van hulle ongeluk toon.”
26 “‘“In groot waters het jou roeiers jou gebring.+ Die oostewind het jou in die hart van die oop see gebreek.+