11 en Haman het die heerlikheid van sy rykdom+ aan hulle bekend gemaak en die groot getal van sy seuns+ en alles waarin die koning hom groot gemaak het en hoe hy hom oor die vorste en die knegte van die koning verhef het.+
23 Só het Jehovah gesê: “Laat die wyse nie met homself spog oor sy wysheid nie,+ en laat die sterke nie met homself spog oor sy sterkte nie.+ Laat die ryke nie met homself spog oor sy rykdom nie.”+