Job 21:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hulle huise is loutere vrede, vry van angs,+En die roede van God is nie op hulle nie. Psalm 17:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Van mense, deur u hand, o Jehovah,+Van mense van hierdie stelsel+ van dinge, wie se deel in hierdie lewe is+En wie se buik u met u verborge skat vul,+Wat versadig word met seuns+En wat vir hulle kinders opspaar wat hulle laat oorbly.+
14 Van mense, deur u hand, o Jehovah,+Van mense van hierdie stelsel+ van dinge, wie se deel in hierdie lewe is+En wie se buik u met u verborge skat vul,+Wat versadig word met seuns+En wat vir hulle kinders opspaar wat hulle laat oorbly.+