-
Openbaring 6:8Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
8 En ek het gesien, en kyk! ’n vaal perd; en die een wat daarop sit, het die naam Dood gehad. En Haʹdes+ het kort agter hom gevolg. En hulle is gesag oor die vierde deel van die aarde gegee, om dood te maak met ’n lang swaard+ en met voedseltekorte+ en met dodelike plae en deur die wilde diere+ van die aarde.
-