Psalm 83:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+ Jesaja 42:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Soos ’n sterk man sal Jehovah uittrek.+ Soos ’n krygsman sal hy ywer opwek.+ Hy sal hard uitroep, ja, hy sal ’n oorlogskreet aanhef;+ hy sal toon dat hy magtiger is as sy vyande.+ Jesaja 65:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Kyk! Dit staan voor my geskrywe.+ Ek sal nie stilbly nie,+ maar ek sal dit vergeld;+ ja, ek sal dit vergeld in hulle boesem,+
83 O God, laat daar geen stilswye van u kant wees nie;+Moenie bly swyg nie, en moenie stil wees nie, o God.+
13 Soos ’n sterk man sal Jehovah uittrek.+ Soos ’n krygsman sal hy ywer opwek.+ Hy sal hard uitroep, ja, hy sal ’n oorlogskreet aanhef;+ hy sal toon dat hy magtiger is as sy vyande.+
6 “Kyk! Dit staan voor my geskrywe.+ Ek sal nie stilbly nie,+ maar ek sal dit vergeld;+ ja, ek sal dit vergeld in hulle boesem,+