Deuteronomium 33:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ook het hy sy volk gekoester;+Al hulle heiliges is in u hand.+En hulle—hulle het aan u voete gelê;+Hulle het van u woorde begin ontvang.+ 2 Kronieke 29:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 En koning Hiskiʹa+ het vroeg opgestaan+ en die vorste+ van die stad bymekaargebring en na die huis van Jehovah opgegaan. Psalm 14:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Ag, as die redding van Israel maar uit Sion sou kom!+Wanneer Jehovah die gevangenes van sy volk laat terugkeer,+Laat Jakob dan bly wees, laat Israel hom verbly.+ Spreuke 2:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 deur die paaie van die reg te bewaar,+ en hy sal die weg van sy lojales bewaak.+ Jesaja 13:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Ek self het die bevel aan my geheiligdes gegee.+ Ook het ek my sterkes geroep om aan my toorn uiting te gee,+ my besonder uitgelate manne.
3 Ook het hy sy volk gekoester;+Al hulle heiliges is in u hand.+En hulle—hulle het aan u voete gelê;+Hulle het van u woorde begin ontvang.+
20 En koning Hiskiʹa+ het vroeg opgestaan+ en die vorste+ van die stad bymekaargebring en na die huis van Jehovah opgegaan.
7 Ag, as die redding van Israel maar uit Sion sou kom!+Wanneer Jehovah die gevangenes van sy volk laat terugkeer,+Laat Jakob dan bly wees, laat Israel hom verbly.+
3 Ek self het die bevel aan my geheiligdes gegee.+ Ook het ek my sterkes geroep om aan my toorn uiting te gee,+ my besonder uitgelate manne.