Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 19:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 As julle dan nou my stem nougeset gehoorsaam+ en my verbond inderdaad hou,+ dan sal julle beslis my spesiale eiendom uit al die ander volke word,+ want die hele aarde behoort aan my.+

  • Deuteronomium 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Kyk, aan Jehovah jou God behoort die hemel,+ ja, die hemel der hemele, die aarde+ en alles wat daarin is.

  • Job 41:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Wie het eerste aan my iets gegee, sodat ek hom behoort te beloon?+

      Wat onder die ganse hemel is, is myne.+

  • Psalm 104:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Hoe talryk is u werke, o Jehovah!+

      U het hulle almal in wysheid gemaak.+

      Die aarde is vol van wat u voortgebring het.+

  • 1 Korintiërs 10:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 want “aan Jehovah+ behoort die aarde en alles wat dit vul”.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel