Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 28:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 “As jy nie al die woorde van hierdie wet sorgvuldig onderhou wat in hierdie boek geskryf is,+ om hierdie glorieryke+ en vreesinboesemende+ naam, ja, Jehovah+ jou God, te vrees nie,

  • Psalm 148:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+

      Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+

      Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+

  • Matteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+

  • Johannes 17:26
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 26 En ek het u naam aan hulle bekend gemaak+ en sal dit bekend maak, sodat die liefde waarmee u my liefgehad het, in hulle kan wees en ek in eenheid met hulle.”+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel