Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 8:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 “Maar sal God waarlik op die aarde woon?+ Kyk! Die hemel,+ ja, die hemel der hemele,+ kan u nie bevat nie;+ hoeveel minder dan hierdie huis+ wat ek gebou het!

  • 1 Kronieke 16:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Waardigheid en prag is voor hom,+

      Sterkte en vreugde is in sy plek.+

  • Job 37:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Uit die noorde kom goue prag.

      Die waardigheid+ van God is vreesinboesemend.

  • Psalm 104:1
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 104 Loof Jehovah, o my siel.+

      O Jehovah my God, u is baie groot.+

      Met waardigheid en prag het u u beklee,+

  • Psalm 148:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Laat hulle die naam van Jehovah loof,+

      Want sy naam alleen is onbereikbaar hoog.+

      Sy waardigheid is oor aarde en hemel.+

  • Jesaja 33:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 Maar daar sal die Majestueuse,+God Jehovah, vir ons ’n plek van riviere wees,+ van breë kanale. Daarop sal geen galeivloot vaar nie, en geen majestueuse skip sal daaroor gaan nie.

  • Hebreërs 1:3
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 3 Hy is die weerspieëling van sy heerlikheid+ en die presiese afdruksel van sy wese,+ en hy hou alles in stand deur die woord van sy krag;+ en nadat hy ’n reiniging vir ons sondes tot stand gebring het,+ het hy aan die regterhand+ van die Majesteit in hoë plekke gaan sit.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel