Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Konings 22:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 omdat jou hart+ week was sodat jy jou weens Jehovah verneder het+ toe jy hoor wat ek teen hierdie plek en sy inwoners gesê het, dat dit ’n voorwerp van verbasing en ’n vervloeking+ sal word, en jy toe jou klere geskeur+ en voor my begin huil het, het ek, ja ek, gehoor”, is die woord van Jehovah.+

  • Psalm 34:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 Jehovah is naby die gebrokenes van hart;+

      En die verbryseldes van gees red hy.+

  • Jesaja 57:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Want só het die Hoë en Verhewene,+ wat tot in ewigheid woon+ en wie se naam heilig is,+ gesê: “In die hoogte en in die heilige plek woon ek,+ asook by die verbryselde en nederige van gees,+ om die gees van die nederiges te laat herlewe en om die hart van die verbryseldes te laat herlewe.+

  • Lukas 18:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Maar die belastinggaarder, wat op ’n afstand gestaan het, wou nie eens sy oë na die hemel opslaan nie, maar het op sy bors bly slaan+ en gesê: ‘O God, wees my, ’n sondaar, genadig.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel