Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 2 Kronieke 33:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 En hy het tot Hom bly bid, sodat Hy sy dringende versoek aangehoor het+ en Hy sy versoek om guns gehoor en hom in Jerusalem in sy koningskap herstel het;+ en Manasʹse het te wete gekom dat Jehovah die ware God is.+

  • Psalm 22:24
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 24 Want hy het die ellende van die geteisterde+

      Nie verag+ of verafsku nie;

      En hy het sy aangesig nie vir hom verberg nie,+

      En wanneer hy tot hom om hulp geroep het, het hy gehoor.+

  • Psalm 119:58
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 58 Ek het u aangesig met my hele hart versag.+

      Betoon guns aan my volgens u woord.+

  • Spreuke 28:13
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 13 Hy wat sy oortredings bedek, sal nie sukses behaal nie,+ maar hy wat dit bely en laat staan, sal barmhartigheid bewys word.+

  • Lukas 15:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 Maar die vader het vir sy slawe gesê: ‘Maak gou! Bring ’n kleed, die beste, en trek dit vir hom aan,+ en sit ’n ring+ aan sy hand en sandale aan sy voete.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel