Psalm 102:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want Jehovah sal Sion beslis opbou;+Hy sal in sy heerlikheid verskyn.+ Jesaja 62:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 62 Ter wille van Sion sal ek nie stilbly nie,+ en ter wille van Jerusalem+ sal ek nie stil wees nie, totdat sy regverdigheid uitbreek net soos die ligglans,+ en sy redding soos ’n brandende fakkel.+
62 Ter wille van Sion sal ek nie stilbly nie,+ en ter wille van Jerusalem+ sal ek nie stil wees nie, totdat sy regverdigheid uitbreek net soos die ligglans,+ en sy redding soos ’n brandende fakkel.+