Maleagi 3:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 En hy sal sit as ’n louteraar en reiniger van silwer+ en sal die seuns van Levi reinig;+ en hy sal hulle suiwer soos goud+ en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.+
3 En hy sal sit as ’n louteraar en reiniger van silwer+ en sal die seuns van Levi reinig;+ en hy sal hulle suiwer soos goud+ en soos silwer, en hulle sal beslis vir Jehovah mense word wat ’n offergawe in regverdigheid aanbied.+