Jeremia 11:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 ‘’n Blaarryke olyfboom, mooi van vrug en van vorm’, is die naam wat Jehovah jou gegee het.+ By die geluid van die groot geraas het hy ’n vuur daarteen aangesteek, en hulle het sy takke gebreek.+ Hosea 14:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Sy takkies sal uitloop, en sy waardigheid sal soos dié van die olyfboom word,+ en sy geur sal soos dié van die Liʹbanon wees.
16 ‘’n Blaarryke olyfboom, mooi van vrug en van vorm’, is die naam wat Jehovah jou gegee het.+ By die geluid van die groot geraas het hy ’n vuur daarteen aangesteek, en hulle het sy takke gebreek.+
6 Sy takkies sal uitloop, en sy waardigheid sal soos dié van die olyfboom word,+ en sy geur sal soos dié van die Liʹbanon wees.