Psalm 13:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Wat my betref, op u liefderyke goedhartigheid het ek vertrou;+Laat my hart bly wees in u redding.+ Psalm 147:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 Jehovah het behae in dié wat hom vrees,+In dié wat op sy liefderyke goedhartigheid wag.+