1 Samuel 23:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Later het die manne van Sif+ na Saul in Giʹbea+ opgegaan en gesê: “Versteek Dawid hom nie+ naby ons in die moeilik toeganklike plekke in Hores,+ op die heuwel Hagiʹla,+ wat regs van Jeʹsimon+ lê nie? 1 Samuel 26:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Na verloop van tyd het die manne van Sif+ by Saul in Giʹbea+ gekom en gesê: “Versteek Dawid hom nie op die heuwel Hagiʹla+ teenoor Jeʹsimon+ nie?”
19 Later het die manne van Sif+ na Saul in Giʹbea+ opgegaan en gesê: “Versteek Dawid hom nie+ naby ons in die moeilik toeganklike plekke in Hores,+ op die heuwel Hagiʹla,+ wat regs van Jeʹsimon+ lê nie?
26 Na verloop van tyd het die manne van Sif+ by Saul in Giʹbea+ gekom en gesê: “Versteek Dawid hom nie op die heuwel Hagiʹla+ teenoor Jeʹsimon+ nie?”