Psalm 35:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Laat dié wat bly is oor my rampspoed,+Tesame beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat hulle baie groot hou teen my,+ met skaamte en vernedering beklee word.+ Psalm 38:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Want ek het gesê: “Anders sal hulle bly wees oor my;+Wanneer my voet wankel,+ sal hulle hulle beslis baie groot hou teen my.”+ Matteus 26:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Terwyl hulle geëet het, het hy gesê: “Voorwaar, ek sê vir julle: Een van julle sal my verraai.”+
26 Laat dié wat bly is oor my rampspoed,+Tesame beskaamd staan en verleë wees.+Laat dié wat hulle baie groot hou teen my,+ met skaamte en vernedering beklee word.+
16 Want ek het gesê: “Anders sal hulle bly wees oor my;+Wanneer my voet wankel,+ sal hulle hulle beslis baie groot hou teen my.”+