Psalm 9:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 O vyand, jou verwoestings het vir altyd tot ’n einde gekom,+En die stede wat u uitgeruk het.+Selfs die vermelding van hulle sal beslis vergaan.+ Psalm 59:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Maak in woede ’n einde aan hulle;+Maak ’n einde aan hulle, sodat hulle daar nie meer is nie;En laat hulle weet dat God in Jakob heers tot aan die eindes van die aarde.+ Sela. Psalm 69:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Laat hulle ommuurde kamp woes word;+Laat daar in hulle tente geen bewoner wees nie.+ Psalm 109:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Laat dit voortdurend voor Jehovah wees;+En laat hy die gedagtenis aan hulle van die aarde af uitroei;+
6 O vyand, jou verwoestings het vir altyd tot ’n einde gekom,+En die stede wat u uitgeruk het.+Selfs die vermelding van hulle sal beslis vergaan.+
13 Maak in woede ’n einde aan hulle;+Maak ’n einde aan hulle, sodat hulle daar nie meer is nie;En laat hulle weet dat God in Jakob heers tot aan die eindes van die aarde.+ Sela.
15 Laat dit voortdurend voor Jehovah wees;+En laat hy die gedagtenis aan hulle van die aarde af uitroei;+