Jesaja 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+ 1 Korintiërs 11:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Want ’n man behoort nie sy hoof bedek te hê nie, aangesien hy God se beeld+ en heerlikheid+ is; maar die vrou is die man se heerlikheid.+
5 En die heerlikheid van Jehovah sal beslis geopenbaar word,+ en alle vlees sal dit saam sien,+ want die mond van Jehovah het dit gespreek.”+
7 Want ’n man behoort nie sy hoof bedek te hê nie, aangesien hy God se beeld+ en heerlikheid+ is; maar die vrou is die man se heerlikheid.+