7 “Wees moedig en sterk.+ Moenie bang+ of verskrik+ wees weens die koning van Assiʹrië+ en weens die hele menigte wat by hom is+ nie; want by ons is meer as by hom.
47 En terwyl hy nog gepraat het, kyk! toe het Judas,+ een van die twaalf, gekom, en saam met hom ’n groot menigte met swaarde+ en knuppels, gestuur deur die hoofpriesters en ouer manne van die volk.+