1 Samuel 2:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+ Psalm 68:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Mag Jehovah geloof word, wat elke dag die vrag vir ons dra,+Die ware God van ons redding.+ Sela. 1 Petrus 1:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+
9 Hy bewaar die voete van sy lojales;+Wat die goddeloses betref, hulle word in duisternis tot swye gebring,+Want ’n man kry nie deur krag die oorhand nie.+
5 wat deur God se krag deur middel van geloof+ beveilig word vir ’n redding+ wat gereed is om in die laaste tyd+ geopenbaar te word.+