Psalm 16:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Ek het Jehovah voortdurend voor my gestel.+Omdat hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.+ Psalm 37:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Al val hy, sal hy nie neergeslinger word nie,+Want Jehovah ondersteun sy hand.+ Psalm 62:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ja, hy is my rots en my redding, my veilige hoogte;+Ek sal nie grootliks wankel nie.+ Psalm 121:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy kan onmoontlik toelaat dat jou voet wankel.+Die Een wat jou bewaar, kan onmoontlik lomerig wees.+
3 Hy kan onmoontlik toelaat dat jou voet wankel.+Die Een wat jou bewaar, kan onmoontlik lomerig wees.+