-
Esegiël 36:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 “Daarom, profeteer, en jy moet sê: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Omdat, ja, omdat julle woes gelê het+ en daar van alle kante na julle gehap is,+ sodat julle vir die oorblywendes van die nasies ’n besitting kon word,+ en daar voortdurend met die tong oor julle gepraat word+ en daar ’n slegte berig onder die mense is,+
-