1 Samuel 21:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En Dawid het hierdie woorde ter harte begin neem, en hy het baie bang geword+ weens Agis, die koning van Gat. Psalm 18:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+
12 En Dawid het hierdie woorde ter harte begin neem, en hy het baie bang geword+ weens Agis, die koning van Gat.
2 Jehovah is my groot rots en my vesting en die Een wat aan my ontkoming verskaf.+My God is my rots. Tot hom sal ek my toevlug neem,+My skild en my horing van redding, my veilige hoogte.+