28 Verder het God hulle geseën,+ en God het vir hulle gesê: “Wees vrugbaar+ en word baie en vul die aarde en onderwerp+ dit, en die visse van die see en die voëls van die hemel en al die diere wat op die aarde kruip, moet aan julle onderworpe wees.”+