16 En verder het ek onder die son die plek van geregtigheid gesien, waar daar goddeloosheid was, en die plek van regverdigheid, waar daar goddeloosheid was.+
17 ‘Waarlik, jou oë en jou hart is op niks anders as op jou onregverdige wins nie,+ en op die bloed van die onskuldige, om dit te vergiet,+ en op kullery en op afpersing, om dit te beoefen.’
9 Hoor dít asseblief, hoofde van die huis van Jakob en aanvoerders van die huis van Israel,+ julle wat geregtigheid verfoei en selfs alles wat reguit is, krom maak;+