Psalm 9:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 En Jehovah sal ’n veilige hoogte vir die verbryselde word,+’n Veilige hoogte in tye van benoudheid.+ Psalm 62:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Ja, hy is my rots en my redding, my veilige hoogte;+Ek sal nie grootliks wankel nie.+
9 En Jehovah sal ’n veilige hoogte vir die verbryselde word,+’n Veilige hoogte in tye van benoudheid.+