Deuteronomium 33:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.” Psalm 108:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Giʹlead+ behoort aan my; Manasʹse+ behoort aan my;En Eʹfraim is die vesting van my hoofman;+Juda is my aanvoerderstaf.+
17 Soos die eersgeborene van ’n bul is sy prag,+En sy horings is die horings van ’n wilde bul.+Daarmee sal hy volke stoot,+Almal saam tot aan die eindes van die aarde,En dit is die tienduisende van Eʹfraim,+En dit is die duisende van Manasʹse.”
8 Giʹlead+ behoort aan my; Manasʹse+ behoort aan my;En Eʹfraim is die vesting van my hoofman;+Juda is my aanvoerderstaf.+