Spreuke 14:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Hy wat die geringe verkul, het sy Maker gesmaad,+ maar wie aan die arme guns betoon, verheerlik Hom.+ Jesaja 30:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Daarom, só het die Heilige van Israel gesê: “Omdat julle hierdie woord verwerp+ en aangesien julle op kullery en slinksheid vertrou en daarop steun,+
31 Hy wat die geringe verkul, het sy Maker gesmaad,+ maar wie aan die arme guns betoon, verheerlik Hom.+
12 Daarom, só het die Heilige van Israel gesê: “Omdat julle hierdie woord verwerp+ en aangesien julle op kullery en slinksheid vertrou en daarop steun,+