Psalm 119:55 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 55 In die nag het ek aan u naam gedink, o Jehovah,+Sodat ek u wet kan onderhou.+ Psalm 119:148 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 148 My oë was die nagwake voor,+Sodat ek u woord kon oordink.+