Psalm 140:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Dié wat hulleself verhef, het ’n val vir my verberg;+En toue het hulle soos ’n net langs die pad uitgesprei.+Strikke het hulle vir my gestel.+ Sela. Matteus 26:59 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+
5 Dié wat hulleself verhef, het ’n val vir my verberg;+En toue het hulle soos ’n net langs die pad uitgesprei.+Strikke het hulle vir my gestel.+ Sela.
59 Intussen het die hoofpriesters en die hele Sanʹhedrin valse getuienis teen Jesus gesoek om hom dood te maak,+