Psalm 5:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 Want in hulle mond is niks betroubaars nie;+Hulle binneste is inderdaad teëspoed.+Hulle keel is ’n oop graf;+’n Gladde tong gebruik hulle.+ Jeremia 17:9 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 9 “Die hart is verraderliker as enigiets anders en is desperaat.+ Wie kan dit ken?
9 Want in hulle mond is niks betroubaars nie;+Hulle binneste is inderdaad teëspoed.+Hulle keel is ’n oop graf;+’n Gladde tong gebruik hulle.+