Psalm 19:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En dié is soos ’n bruidegom wanneer hy uit sy bruidskamer kom;+Hy verheug hom net soos ’n sterk man wanneer hy op ’n pad hardloop.+ Psalm 148:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Loof hom, son en maan.+Loof hom, alle ligtende sterre.+
5 En dié is soos ’n bruidegom wanneer hy uit sy bruidskamer kom;+Hy verheug hom net soos ’n sterk man wanneer hy op ’n pad hardloop.+