Numeri 6:25 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 25 Mag Jehovah sy aangesig teenoor jou laat skyn,+ en mag hy aan jou guns betoon.+ Psalm 4:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Daar is baie wat sê: “Wie sal ons die goeie laat sien?”Verhef die lig van u aangesig oor ons,+ o Jehovah. Psalm 31:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Laat tog u aangesig oor u kneg skyn.+Red my in u liefderyke goedhartigheid.+ Psalm 119:135 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 135 Laat u aangesig skyn oor u kneg,+En leer my u voorskrifte.+ Spreuke 16:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 In die lig van die koning se aangesig is lewe,+ en sy welwillendheid is soos die wolk van lentereën.+
6 Daar is baie wat sê: “Wie sal ons die goeie laat sien?”Verhef die lig van u aangesig oor ons,+ o Jehovah.
15 In die lig van die koning se aangesig is lewe,+ en sy welwillendheid is soos die wolk van lentereën.+