Psalm 138:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Al die konings van die aarde sal u prys, o Jehovah,+Want hulle sal die woorde van u mond gehoor het. Psalm 142:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Bring tog my siel uit die kerker+Om u naam te prys.+Laat die regverdiges om my bymekaarkom,+Omdat u gepas met my handel.+
4 Al die konings van die aarde sal u prys, o Jehovah,+Want hulle sal die woorde van u mond gehoor het.
7 Bring tog my siel uit die kerker+Om u naam te prys.+Laat die regverdiges om my bymekaarkom,+Omdat u gepas met my handel.+