Deuteronomium 33:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+ Psalm 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hy het op ’n gerub aangery gekom en het aangevlieg gekom,+En hy het op die vlerke van ’n gees+ aangesnel gekom. Psalm 104:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Die Een wat sy bovertrekke met balke in die waters bou,+Wat die wolke sy wa maak,+Wat op die vleuels van die wind wandel,+ Jesaja 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die uitspraak teen Egipte:+ Kyk! Jehovah ry op ’n vinnige wolk+ en kom na Egipte. En die waardelose gode van Egipte sal beslis vir hom sidder,+ en die hart van Egipte sal in sy binneste smelt.+
26 Daar is niemand soos die ware God+ van Jesuʹrun+ nie,Wat op die hemel ry om jou te hulp te kom+En op die bewolkte lug in sy uitnemendheid.+
10 En hy het op ’n gerub aangery gekom en het aangevlieg gekom,+En hy het op die vlerke van ’n gees+ aangesnel gekom.
3 Die Een wat sy bovertrekke met balke in die waters bou,+Wat die wolke sy wa maak,+Wat op die vleuels van die wind wandel,+ Jesaja 19:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die uitspraak teen Egipte:+ Kyk! Jehovah ry op ’n vinnige wolk+ en kom na Egipte. En die waardelose gode van Egipte sal beslis vir hom sidder,+ en die hart van Egipte sal in sy binneste smelt.+
19 Die uitspraak teen Egipte:+ Kyk! Jehovah ry op ’n vinnige wolk+ en kom na Egipte. En die waardelose gode van Egipte sal beslis vir hom sidder,+ en die hart van Egipte sal in sy binneste smelt.+