Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 22:22
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 22 “Julle mag geen weduwee of vaderlose seun verdruk nie.+

  • Deuteronomium 10:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 wat aan die vaderlose seun en die weduwee reg verskaf+ en die inwonende vreemdeling liefhet+ sodat hy hom brood en ’n mantel gee.

  • Psalm 10:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Want u het moeite en kwelling gesien.

      U bly toekyk, om dit in u hand te kry.+

      Aan u vertrou die ongelukkige,+ die vaderlose seun, homself toe.

      U het sy helper geword.+

  • Psalm 146:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    •  9 Jehovah bewaar die inwonende vreemdelinge;+

      Die vaderlose seun en die weduwee ondersteun hy,+

      Maar die weg+ van die goddeloses maak hy krom.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel