Psalm 114:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Die berge het soos ramme rondgehuppel,+Die heuwels soos lammers. Psalm 114:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 Krimp ineen van pyn weens die Here, o aarde,+Weens die God van Jakob, Hebreërs 12:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+
7 Krimp ineen van pyn weens die Here, o aarde,+Weens die God van Jakob, Hebreërs 12:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+
26 Destyds het sy stem die aarde geskud,+ maar nou het hy beloof en gesê: “Nog een keer sal ek nie net die aarde in beroering bring nie, maar ook die hemel.”+